Roan Ash Returns
18 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Roan Ash is ’n liedjieskrywer/sanger van Pretoria met vele talente en ’n moderne “soul- pop-country styl.” Hy speel vanaf 2001 kitaar en het al die verhoog [...]
18 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Roan Ash is ’n liedjieskrywer/sanger van Pretoria met vele talente en ’n moderne “soul- pop-country styl.” Hy speel vanaf 2001 kitaar en het al die verhoog [...]
12 Junie 2019, 20:00 - 22:00 R150 Adam Tas se growwe rasperstem en emosiebelaaide lirieke, het van dag een af diep kom nesskop in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers, en met sy nuuste album, SIT [...]
10 Junie 2019, 20:00 - 22:00 R150 – R160 Die Elton John Tribute vertoning is om almal te herinner aan die ikoniese kunstenaar en alles wat hy bygedra het tot musiek soos ons dit vandag [...]
7 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Dat dit nou so lank moes vat om te besef dat hierdie twee kunstenaars ’n besonderse kombinasie is, kan niemand verklaar nie. Twee verskillende spore lei [...]
5 Junie 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Die bekroonde sangeres, skrywer en aktrise Amanda Strydom is vanjaar vereer deur Kunste Onbeperk vir haar lewensbydrae tot musiek. In Februarie het sy die Fiësta toekenning [...]
4 Junie 2019, 19:00 - 21:00 R150 Vir die eerste keer by Atterbury Teater deel Pieter Koen en Manie Jackson die verhoog. Hierdie twee geliefde Afrikaanse sangers sal ’n aand van musiek en pret waarborg [...]
30 Mei 2019, 20:00 - 22:00 R180 – R220 “Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd” is gebaseer op die sukses van die “Crazy Diamond” – vertoning, ’n indrukwekkende, multi-dimensionele vertoning [...]
29 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R200 – R220 Klassiek, wêreld-fusie en instrumentale “pop” met stem. Beide Chris Chameleon & CH2 is bekend daarvoor dat hulle dikwels die grense van hul genres toets, sodat hul [...]
26 Mei 2019, 17:00 - 19:00 R280 – R300 Internasionaal Bekroonde Opera Sangers vir slegs een aand in Pretoria. Op Sondag 26 Mei 219 sal die Atterbury Teater weerklink met die klank van opera arias [...]
23 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R170 Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. Wanneer jou pelgrimstogte deurgetrap is en jou kruispaaie, deurkruis is. Wanneer jy selfs die hardste [...]