Radio kalahari Orkes
4 Maart 2020, 19:30 - 21:00 R160 – R180 RKO se musiek strek van ’n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die [...]
4 Maart 2020, 19:30 - 21:00 R160 – R180 RKO se musiek strek van ’n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die [...]
25 Februarie 2020, 19:00 - 20:30 R175 – R220 ’n Viering van plaaslike musiektalent en ’n gedeelde liefde vir die verhoog en ateljee: Hieruit spruit The Vox Collective se eerste onafhanklike verhoogproduksie. In samewerking met [...]
23 Februarie 2020, 15:00 - 17:00 R150 – R180 Charl du Plessis speel musiek van sy nuwe album FREEHAND asook musiek van sy gunsteling klaviermusiek deur uiteenlopende komponiste Van Rachmaninoff tot Scott Joplin. Hierdie klavieruitvoering [...]
20 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R175 André se nuwe CD “Pura Vida – Simple Life” word op Donderdag 20 Februarie bekendgestel. Die idee was om ’n album te skep wat sy rol as “sanger-liedjieskrywer” [...]
14 Februarie 2020, 20:00 - 22:00 R200 – R230 Kom geniet ’n romantiese aand en vier die liefde saam met Mathys Roets en Mauritz Lotz. Mathys se sielvolle diep stem en Mauritz se ongelooflike talent [...]
13 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Jak de Priester stel sy nuutste album bekend, getiteld Album 10. Twintig liedjies is geskryf vir hierdie album waarvan 14 liedjies deel vorm van dié nuwe [...]
5 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 7 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Danie du Toit stel sy eerste digbundel vry op 5 & 7 Februarie 2020, eksklusief by Atterbury Teater. Hy gaan van die [...]
3 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 4 Februarie 2020, 20:00 - 21:30 R170 – R190 Jo Black skop die jaar af by Atterbury Teater met ’n intieme, “unplugged” vertoning. Kry nou jou kaartjies en begin [...]
17 Januarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Sy jongste CD getiteld, Liefdegenerasie, merk nog ’n groot sprong vorentoe vir Refentse, een van Suid-Afrika se gewildste jong kunstenaars. Vir die eerste keer is Refentse en sy [...]
14 Januarie 2020, 20:00 - 21:30 R190 Elvis Blue deurkruis die land saam met ons om sy Stories vir jou te bring. “Stories begin as letters. Daar bestaan ’n hele lys woorde wat in Afrikaans [...]