22 Desember 22, 2014

Minder hoender, meer wins… ’n boervrou maak ’n plan!

By |2014-12-22T21:25:51+02:0022 Desember, 2014|Medewerkers|Kommentare af op Minder hoender, meer wins… ’n boervrou maak ’n plan!

Aanhouer wen, en Renita Fourie weet alles daarvan! Die Vrystaatste boervrou het met haar slim spin op ’n hoenderboerdery die Akademiaprys vir Beste Nuwe Besigheid ingepalm, nadat sy in 2013 die tweede prys behaal het! [...]

9 Desember 9, 2014

10 Vrae vir Meneer Voetspore, Johan Badenhorst

By |2015-06-17T09:21:11+02:009 Desember, 2014|Medewerkers, Musiek, Teater|Kommentare af op 10 Vrae vir Meneer Voetspore, Johan Badenhorst

Johan Badenhorst, veteraan reisiger van die Voetspore reeks, is ook die gereelde seremoniemeester by Atterbury se Versnit musiekfees. Ons vra vir Johan die 10 brandende vrae! Jy en Atterbury is ou vriende. Vertel ons daarvan? [...]

17 Oktober 17, 2014

10 Vrae vir Dr Marc Roscher, spesialis dermatoloog en stigterlid van die Triomfkliniek

By |2014-10-16T13:29:29+02:0017 Oktober, 2014|Medewerkers, Omgee, Triomf Kliniek|Kommentare af op 10 Vrae vir Dr Marc Roscher, spesialis dermatoloog en stigterlid van die Triomfkliniek

1. Hoe het jy betrokke geraak by die Atterbury Trust? Ek is deel van 'n pro-bono groep – Triomf – wat ‘n mediese kliniek vir behoeftiges op die been gebring het, met die hulp van [...]

15 September 15, 2014

10 Vrae Met Lindie Strydom, Groot FM handelsmerkbestuurder

By |2014-09-15T16:15:09+02:0015 September, 2014|GROOTfm, Medewerkers|Kommentare af op 10 Vrae Met Lindie Strydom, Groot FM handelsmerkbestuurder

1. As medewerker van die Atterbury Trust, wat beteken die trust vir jou? Ek het self vir ‘n hulporganisasie gewerk vir amper 5 jaar en is by GROOTfm 90.5 ook verantwoordelik vir die gemeenskapsprojekte. Ek is [...]

Title

Go to Top