Leonie du Preez, mentor vir Atterbury Trust se beursstudente deel haar unieke vyf-blaar plan met luisteraars van RSG.

Sy verduidelik dat, as jy weet wie jy is, wat jou waardes is en waarvan jy hou of nie, dit soveel makliker is om die lewe aan te vat. Kommunikasie is die tweede blaar. As jy boodskappe kan ontvang en stuur, help dit jou baie met die derde blaar: menseverhoudinge.

Luister hier na Leonie om haar inspirerende vyf-blaar plan te ontdek:

Luister hier na die RSG podcast