11 September 11, 2018

ATKV-Woordveertjies – hiér is die wenners

By |2018-09-10T16:09:11+02:0011 September, 2018|Afrikaans, Kultuur|Kommentare af op ATKV-Woordveertjies – hiér is die wenners

Die land se beste skrywers, digters en dramaturge is onlangs by die ATKV se Woordveertjies-toekenningsgeleentheid in Stellenbosch vereer, berig Maroela Media op hul webwerf. Dit is die elfde keer dat die ATKV-Woordveertjies aangebied is en [...]

10 September 10, 2018

ESPAÑA 2018

By |2018-09-10T20:32:33+02:0010 September, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op ESPAÑA 2018

22 September 2018, 19:00 - 21:00 23 September 2018, 15:00 - 17:00 R160 - R190 Helena en Maria Lorca Montoya en hulle studente, professionele dansers,  asook gaskunstenaar Rosana Maya gaan hierdie energieke  Spaanse Dans  konsert [...]

10 September 10, 2018

Menlo-Maskerfees!

By |2018-09-10T20:27:48+02:0010 September, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Menlo-Maskerfees!

18 September 2018, 19:00 - 20:30 19 September 2018, 19:00 - 20:30 20 September 2018, 19:00 - 20:30 R80 Die planke kraak van talent! Die dansers staan gereed om jou asem weg te slaan. Kom [...]

3 September 3, 2018

#dowwedolla

By |2018-09-03T17:19:18+02:003 September, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op #dowwedolla

15 September 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 In hierdie nuwe “eenvrou” vertoning, beweeg Dolla bietjie weg van politiek, “want dis regtig nou boring”, alhoewel daar elke nou en dan ’n onbeplande dwarsklap per [...]

27 Augustus 27, 2018

Liewe Heksie

By |2018-08-27T20:37:53+02:0027 Augustus, 2018|Kultuur, Teater|Kommentare af op Liewe Heksie

7 September 2018, 10:00 - 11:30 8 September 2018, 10:00 - 11:30 R100 - R120 Die skepper van Liewe Heksie, Verna Vels het kort voor haar dood verlede jaar ’n splinternuwe storie spesiaal vir Lefra [...]

Go to Top