Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is ‘n navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste en is ‘n geregistreerde maatskappy sonder winsoogmerk.
VivA se hoofdoelstellings is om die gebruik en gehalte van Afrikaans plaaslik en internasionaal uit te bou deur:
1) die beskrywing en bestudering van Afrikaans in sy volle omvang;
2) die ontwikkeling van omvattende digitale en ander hulpbronne, hulpmiddele en platforms vir gesproke en geskrewe Afrikaans; en
3) die lewering van ‘n praktiese Afrikaanse taaldiens deur middel van tegnologie.
VivA nuus
Nataniël gesels oor Optog! 2019
Dis eindelik sulke tyd! Optog! 2019 skop op Valentynsdag af, en die pret begin. Die legendariese volksskat Nataniël is die [...]
Die skoolhoof wat medemensliefde verpersoonlik
Atterbury Trust is bevoorreg om saam te werk met mense en organisasies wat diep vir hul medemens omgee en berge [...]
Alumna deel haar lewenslesse
Eenmaal ’n Atterbury Trust beursstudent, altyd ’n deel van die familie. So is dit lekker om in die netwerk te [...]
Skud jou vere solank reg vir Optog! 2019
Die beplanning vir Optog! 2019 vorder fluks, en vroeg in die nuwe jaar vaar hierdie reisende vermaakmasjien Suid-Afrika se dorpies [...]
Wikipedia-kompetisie: Onderwyser, verdubbel so een maand se salaris!
Onderwysers kan nou met hul vaardigheid en kennis deur Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek die kans staan om een [...]
Betraande grond
Wat gebeur as ’n “onteiende” boer weer gaan besoek aflê op sy familieplaas? Nié wat jy dalk sal verwag nie, [...]
Rolspelers in Afrikaans vereer
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het onlangs sy jaarlikse Prestige-aand gehou, wat uitsonderlike kultuurprestasies in die Afrikaanse taal vereer, [...]
Gent 2018: internasionale brandpunt van Afrikaans
Die afgelope vyf jaar al, gewoonlik in Oktober, bied die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die Studie van Suid-Afrika, in [...]
Daar is gePronk op Aardklop!
Aardklop is vir nog ’n jaar verby, en die jeug-platform Pronk Podium wat deur Atterbury Trust geborg is, het vir [...]
Die kuns van ordentlikheid
As ons almal met welwillendheid – ordentlik – leef en die goeie ondersteun in ons onmiddellike invloedsfeer sal alles stukke [...]
Só onthou hulle PG se studeerkamer
Die inhoud van die ontslape letterkunde-legende PG du Plessis se studeerkamer is onlangs aan die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en [...]
Karoo Suite – nou ’n koffietafelboek
Coenie de Villiers en Deon Meyer se unieke vertoning Karoo-Suite, ’n liefdeslied aan die Karoo, het reeds diep spore in [...]