Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
2 Maart 2018, 20:00 - 22:00 R140 - R160 Die “Bats” is nog steeds trots Suid Afrikaans, uitstekende musikante, vol [...]
1 Maart 2018, 18:30 - 20:00 R150 Kom geniet ’n wonderlike aand met Pretoria se mees talentvolle jong kunstenaars saam [...]
28 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R210 Kevin Fraser het as n DJ begin optree van hy 16 [...]
25 Februarie 2018, 17:00 - 18:30 R150 Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie. In 2002 [...]
24 Februarie 2018, 15:00 - 16:00 R140 - R160 ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas [...]
23 Februarie 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Na 4 jaar in die musiekbedryf sal die Blue Billy Folk [...]
15 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 16 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 R220 - R240 Nataniël was nog nooit bekend [...]
13 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 14 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 2018 is die begin van [...]
11 Februarie 2018, 17:00 - 18:30 R170 - R190 Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op ’n sentimentele reis oor [...]
10 Februarie 2018, 18:30 - 20:30 R160 - R190 Die CH2 Kitaar Duo en die Montoya Spaanse Dansteater, is verheug [...]
10 Februarie 2018, 10:00 - 12:00 R150 Mathys Roets besing die liefde deur die mooi woord en liriek van al [...]
6 Februarie 2018, 20:00 - 21:00 7 Februarie 2018, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Los Asseblief ’n Boodskap, ’n [...]