23 Februarie 2018, 20:00 – 22:00

R160 – R180

Na 4 jaar in die musiekbedryf sal die Blue Billy Folk Pop band Georgetown (met vele instrumente) hulle eerste vollengte album “The Dog Show” vrystel by Atterbury Teater. Vele gaskunstenaars wat ook deel uitmaak van die album sal ook optree.

23 Februarie 2018, 20:00 – 22:00 Atterburyteater