13 Februarie 2018, 20:00 – 21:30
14 Februarie 2018, 20:00 – 21:30

R160 – R180

2018 is die begin van baie nuwe dinge. In “Jak de Priester – Die Nuwe Show”, bied hy ’n paar nuwe liedjies, ’n paar nuwe stories en ’n splinternuwe pianis aan sy regterkant; Die Hoenderboer. Jak de Priester skop sy jaar af by Atterbury Teater en aanhangers kry eerste die kans om te sien wat is nuut in die kunstenaar se gedagte wêreld.

13 Februarie 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater

14 Februarie 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater