1 Maart 2018, 18:30 – 20:00

R150

Kom geniet ’n wonderlike aand met Pretoria se mees talentvolle jong kunstenaars saam met die bekende TV aanbieder, sanger liedjieskrywer en akteur, Bouwer Bosch. Hy gaan optree met ’n seleksie van sy beste en gewildste liedjies. Kom ontdek ook van hierdie opwindende nuwe talent..

1 Maart 2018, 18:30 – 20:00 Atterburyteater

By |2018-02-19T15:07:06+00:0019 Februarie, 2018|Musiek, Teater|0 Comments
%d bloggers like this: