10 Februarie 2018, 10:00 – 12:00

R150

Mathys Roets besing die liefde deur die mooi woord en liriek van al die ou bekende liefdesliedjieskrywers, Piet van Wyk de Vries, Leonard Cohen, Niel Diamond, Lucas Maree en nog baie meer. ’n Oggend van musiek, liefde en passie spesiaal vir jou Valentyn.

10 Februarie 2018, 10:00 – 12:00 Atterburyteater