11 Februarie 2018, 17:00 – 18:30

R170 – R190

Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op ’n sentimentele reis oor dekades en deel met die gehoor al die groot gunstelinge wat die hart raak.

11 Februarie 2018, 17:00 – 18:30 Atterburyteater