Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Atterbury Teater nuus
23 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Dié komediant keer terug na die Atterbury, waar hy ook laas [...]
22 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Jo Black met sy lang baard, vellies en diep stem is [...]
22 Maart 2018, 10:00 - 11:30 R250 Albei mediese dokters, albei mooi en boonop skoonsusters! Rolene en Ledivia span saam [...]
21 Maart 2018, 11:00 - 12:30 R180 - R200 Chantel is SA se sjef van die jaar en eienaar van [...]
18 Maart 2018, 18:00 - 19:30 R180 - R200 Pedro Kruger is tans op televisie te sien, as die briljante [...]
16 Maart 2018, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. [...]
15 Maart 2018, 20:00 - 22:00 R165 - R185 Na ’n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses "Die Stripshow" [...]
8 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R170 - R270 Op 8 Maart 2018 stel Leon Gropp (voorheen van die kitaarduo [...]
5 Maart 2018, 19:00 - 21:30 R200 Op 5 Maart, 2018 bied Johan Conradie weer by die Atterbury Teater ’n uiters [...]
4 Maart 2018, 18:00 - 19:30 R180 - R240 Die Charl du Plessis Trio is terug nadat hulle ’n gesogte [...]
2 Maart 2018, 20:00 - 22:00 R140 - R160 Die “Bats” is nog steeds trots Suid Afrikaans, uitstekende musikante, vol [...]
1 Maart 2018, 18:30 - 20:00 R150 Kom geniet ’n wonderlike aand met Pretoria se mees talentvolle jong kunstenaars saam [...]