21 Maart 2018, 11:00 – 12:30

R180 – R200

Chantel is SA se sjef van die jaar en eienaar van die bekende Mosaic-restaurant in Pretoria. Herman die kosredakteur van SARIE en SARIE KOS en ’n TV-bekende. Elkeen kry ’n mandjie bestanddele en wys hul benadering tot SA kos. Uniek, maar altyd kos met hart. Ons Kos soos net Herman en Chantel kan.

21 Maart 2018, 11:00 – 12:30 Atterburyteater

By |2018-03-12T14:39:01+00:0012 Maart, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|0 Comments
%d bloggers like this: