23 Maart 2018, 20:00 – 21:30

R180 – R200

Dié komediant keer terug na die Atterbury, waar hy ook laas jaar opgetree het. Die gehoor kan uitsien na Schalk op sy beste, in ’n vertoning wat heelwat nuwe material en vlymskerp sosiale kommentaar insluit.

23 Maart 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater