Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
22 September 2018, 19:00 - 21:00 23 September 2018, 15:00 - 17:00 R160 - R190 Helena en Maria Lorca Montoya [...]
18 September 2018, 19:00 - 20:30 19 September 2018, 19:00 - 20:30 20 September 2018, 19:00 - 20:30 R80 Die [...]
15 September 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 In hierdie nuwe “eenvrou” vertoning, beweeg Dolla bietjie weg van politiek, [...]
13 September 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R200 David’s Confession word beskou as een van die groot deurbrake in [...]
12 September 2018, 19:00 - 21:00 R160 - R200 Daar’s ’n rede om te sing! Triomfkliniekkonsert beloof ’n aand van [...]
11 September 2018, 20:00 - 22:00 R160 Douvoordag, wat bestaan uit Ilse en Jattie de Beer, stel hul debuutalbum Die [...]
9 September 2018, 16:00 - 17:30 R150 Coenie de Villiers wou graag terugploeg in die musiekbedryf en het in samewerking [...]
7 September 2018, 10:00 - 11:30 8 September 2018, 10:00 - 11:30 R100 - R120 Die skepper van Liewe Heksie, [...]
6 September 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R220 Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf se splinternuwe album [...]
5 September 2018, 19:00 - 21:00 Gratis Dis ’n show waar klomp verskillende studente groepe gaan a capella sing (dws [...]
4 September 2018, 19:00 - 22:00 R200 Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en [...]
3 September 2018, 19:00 - 20:30 R200 Is jou kookkunskreatiwiteit nog in sy winterhibernering vasgevang? Water jou mond by die [...]