Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
10 Maart 2019, 17:00 - 18:30 R170 - R190 Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op n sentimentele reis oor [...]
8 Maart 2019, 20:00 - 21:30 R180 - R250 Guitar Wizards begin hulle roemryke toer deur Suid Afrika met Marcin [...]
4 Maart 2019, 19:00 - 21:00 7 Maart 2019, 19:00 - 21:00 R250 - R350 Die ballet bestaan uit 3 [...]
27 Februarie 2019, 20:00 - 22:00 R180 - R220 Johan Liebenberg, wat in Namibië gebore is en in vele Barnyard [...]
26 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Uit die Bloute – weer op die planke na twee dekades en [...]
20 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 21 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 22 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 23 Februarie [...]
Die Atterbury Teater is opgeknap ná amper agt suksesvolle jare en 2 450 uitvoerings, produksies en opvoerings, wat deur sowat 731 630 [...]
17 Februarie 2019, 17:00 - 18:30 R220 - R250 SONDAGKLAVIER is ’n spesiale, rare en eenmalige geleentheid om gewilde pianist [...]
13 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Op 'n ander planeet is Jak de Priester se nuutse, oorspronklike [...]
12 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Mathys Roets en Dana Snyman – Lag van die huil [...]
10 Februarie 2018, 16:00 - 18:00 R100 - R120 Helena en Maria Montoya bied saam met hulle student en professionele [...]
6 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 7 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 8 Februarie 2019, 20:00 - 21:30 R120 - [...]