10 Februarie 2018, 16:00 – 18:00

R100 – R120

Helena en Maria Montoya bied saam met hulle student en professionele dansers Espana, ’n energieke Spaanse Dans produksie aan, op 10 Februarie 2019 by die Atterbury Teater.

 

Die vertoning bied aan ’n fees van modern en tradisionele Spaanse, vurige en betowerende musiek – ’n fees vir al die sintuie en verryking vir die siel! Alle kaartjie inkomstes sal direk gaan aan CANSA.

10 Februarie 2018, 16:00 – 18:00  Atterburyteater