13 Februarie 2019, 20:00 – 21:30

R160 – R180

Op ‘n ander planeet is Jak de Priester se nuutse, oorspronklike produksie met 14 nuut geskrewe liedjies wat ook in 2019 op die album; In die kol bekend gestel word. Vir die eerste keer in Jak de Priester se 16jaar loopbaan gaan sy produksie ook gepaard met sy eie abstrakte kunswerke getiteld. Op ‘n ander planeet wat sal deel uitmaak van die stel van sy nuutse produksie. Hierdie is van Jak de Priester se opwindendste werk tot op hede.

 

13 Februarie 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater