Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
9 April 2019, 20:00 - 21:30 R200 Met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as [...]
8 April 2019, 20:00 - 21:30 R150 – R170 Leon Gropp, voormalige lid van die instrumentale groep CH2, en Jannie [...]
7 April 2019, 15:00 - 16:30 R210 Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter. Romanz, een van [...]
5 April 2019, 20:00 - 22:00 R170 – R190 Coenie de Villiers en sy musikante spring weg met komposisies van [...]
4 April 2019, 20:00 - 22:00 R180 – R220 Johan Liebenberg, wat in Namibië gebore is en in vele Barnyard [...]
27 Maart 2019, 19:00 - 22:00 R90 27 Maart 2019, 19:00 - 22:00 - Atterburyteater
25 Maart 2019, 20:00 - 21:30 R160 – R180 Suid Afrika se befaamde musikant, Majozi bied op 25 Maart sy [...]
21 Maart 2019, 11:00 - 12:00 22 Maart 2019, 11:00 - 12:00 Ja jy het reg gelees! Wielie Wielie Walie [...]
20 Maart 2019, 20:00 - 21:30 26 Maart 2019, 20:00 - 21:30 R180 – R250 Die musiek van die legend [...]
18 Maart 2019, 20:00 - 21:30 19 Maart 2019, 20:00 - 21:30 R240 Alle Suid-Afrikaners ken die heimweë wat met Laurika [...]
13 Maart 2019, 20:00 - 22:00 14 Maart 2019, 20:00 - 22:00 R220 Lefra Produksies doen dit weer – vanjaar [...]
Laurika Rauch (Stellenbosch) 1 – 2 Maart, 19:00 - 21:00 Oude Libertas Amphitheatre, Stellenbosch [...]