Borg ’n student en verander ’n lewe
Die Atterbury Trust beursleningsfonds het oor die afgelope 20 jaar al 615 studente gehelp om befondsing vir tersiêre studies te kry en daar is tans 221 van hierdie studente wat nog besig is met hul [...]
Die Atterbury Trust beursleningsfonds het oor die afgelope 20 jaar al 615 studente gehelp om befondsing vir tersiêre studies te kry en daar is tans 221 van hierdie studente wat nog besig is met hul [...]
“Atterburystudente is hardwerkende studente want ons verstaan dat hierdie ’n kans is wat vir ons gegun word, ’n kans wat nie weer gaan kom nie.” Die wyse woorde van 26-jarige beursalumnus Marno Grobler, wat hom [...]
Alles gebeur met ’n rede, glo beursalumna Anieka Malan, wat nog nie teruggekyk het sedert sy Kaap toe getrek het om verder te gaan swot nie. Hierdie talentvolle 23-jarige het ook nog nie opgehou nie, [...]
Tweedejaar mediese student Joané Spies het ’n droom om eendag as pynspesialis te kan help om mense in pyn se lyding te versag. Tussendeur haar veeleisende studies by Tukkies is hierdie minsame uitblinker ook gekies [...]
Sport en akademie: Atterbury Trust beurshouer Dalen Mmako is ’n kêrel wat weet hoe om balle in die lug te hou; en ons praat nie net idiomaties nie! Ons het by hierdie veelsydige regstudent, krieketspeler, [...]
Pieter Burger het in 2017 sy kwalifikasie in animasiekuns by die gesogte Vega-skool ontvang. Hy kon sy kardinale derdejaar suksesvol voltooi met die hulp van ’n Atterbury Trustbeurs, en was nie net ʼn uithaler student [...]
Dit is in 2018 reeds 20 jaar sedert ons vir die eerste keer beursonderhoude gedoen het, en ons het nie in ons wildste drome verwag dat ons eendag op soveel uitstekende studenteprestasies sal kan terugkyk [...]
’n Nuwe jaar, en sowat 70 nuwe universiteits- en kollege-studente maak reg om ’n nuwe akademiese jaar aan te pak met die hulp van Atterbury Trust se beursprogram. Heelwat van hierdie jongmense sou glad nie [...]
Atterbury Trust se beursfonds is in 1999 gebore, net voor die draai van die millennium. Daardie eerste jaar is ’n klein groepe van net ses behoeftige studente onder die Trust se vlerk geneem. Dit was [...]
As mens dalk voel die toekoms van die land is bleek en grimmig, hoef jy nie verder as Atterbury se beursfamilie te kyk om weer van vooraf hoop te kry nie. Neem nou maar ‘n [...]