Harde werk kry al die eer
Atterbury Trust-beursstudente is deur die bank inspirerend, en Simeon Kruger het met sy prestasies by NWU se onlangse prysuitdeling weer gewys hoekom. Hierdie slimkop is nie net die top-presteerder in sy derdejaar elektromeganiese ingenieursweseklas nie, [...]