’n Verhaal van hoop en genade
Die lewe het nie vir Felicia Richardson maklik begin nie, en sy het dus nie as klein meisietjie gewaag om groot drome te koester nie. Gelukkig was daar ’n engel wat oor haar gewaak het, [...]
Die lewe het nie vir Felicia Richardson maklik begin nie, en sy het dus nie as klein meisietjie gewaag om groot drome te koester nie. Gelukkig was daar ’n engel wat oor haar gewaak het, [...]
Atterbury Trust se beursstudente is doelgerig, vasberade, en passievol oor hul doelwitte en drome. En terwyl hulle akademies uitblink, is hulle tipies ook sterre op buitemuurse gebied. So het Michael Smith, ’n derdejaarstudent in sielkunde [...]
Atterbury Trust-beursstudente is deur die bank inspirerend, en Simeon Kruger het met sy prestasies by NWU se onlangse prysuitdeling weer gewys hoekom. Hierdie slimkop is nie net die top-presteerder in sy derdejaar elektromeganiese ingenieursweseklas nie, [...]
Die Teresa Lister-toekenning is nege jaar gelede in die lewe geroep om jaarliks die veelsydigste vroulike regstudent by die Universiteit van Pretoria te vereer, ter liefdevolle nagedagtenis aan ’n ontslape kollega. Teresa Lister was Atterbury [...]
Wilmien Uys is ’n finalejaar chemiese ingenieurstudent by die Universiteit van Stellenbosch, en was ook ’n leier by haar koshuis, Irene. Ons hoor by hierdie uitblinker-beursstudent wat haar toekomsplanne is… Vertel ons die storie van [...]
Toe Jeanne-Mari Viviers (28) en haar geliefde gidshond, Ebba, onlangs die Noordwes Universiteit se verhoog betree om haar LLBgraad te ontvang, het sy nie die oorverdowende applous verwag waarmee hulle begroet is nie, skryf Leonie [...]
Alumni soos Dani Viljoen is die rede hoekom dit so ’n plesier is om betrokke te wees by die Atterbury Trust se beursfonds. Hier is ’n jongman wat op 28 reeds sy merk maak en [...]
Twintigjarige Eltricia Swart is vanjaar in haar derde jaar van BCom Bemarkingsbestuur by die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom-kampus. Sy het nie net ’n Golden Key lidmaadskap verwerf deur haar uitstekende akademiese prestasie nie; sy is [...]
As Atterbury Trust se beurstudente graad vang, verlaat hulle dalk die universiteit, maar hul bly altyd deel van die Atterbury familie… En wat ’n wonderlike oes van talentvolle graduandi het die beursfonds in 2018 opgelewer! [...]
Atterbury established the Atterbury Foundation in 2007 as a non-profit organisation whose work rolls out in previously disadvantaged communities where the Atterbury Group’s development initiatives take place, and other areas where needs are identified. For [...]