Van rekenmeester tot entrepreneur
Alumni soos Dani Viljoen is die rede hoekom dit so ’n plesier is om betrokke te wees by die Atterbury Trust se beursfonds. Hier is ’n jongman wat op 28 reeds sy merk maak en [...]
Alumni soos Dani Viljoen is die rede hoekom dit so ’n plesier is om betrokke te wees by die Atterbury Trust se beursfonds. Hier is ’n jongman wat op 28 reeds sy merk maak en [...]
Twintigjarige Eltricia Swart is vanjaar in haar derde jaar van BCom Bemarkingsbestuur by die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom-kampus. Sy het nie net ’n Golden Key lidmaadskap verwerf deur haar uitstekende akademiese prestasie nie; sy is [...]
As Atterbury Trust se beurstudente graad vang, verlaat hulle dalk die universiteit, maar hul bly altyd deel van die Atterbury familie… En wat ’n wonderlike oes van talentvolle graduandi het die beursfonds in 2018 opgelewer! [...]
Atterbury established the Atterbury Foundation in 2007 as a non-profit organisation whose work rolls out in previously disadvantaged communities where the Atterbury Group’s development initiatives take place, and other areas where needs are identified. For [...]
Petrus Visser is ’n chemiese ingenieurswesestudent in sy tweede jaar by Tuks, en soos al ons Atterbury Trust beursstudente is hy nie bang vir ’n uitdaging nie… hy is juis tans besig om ’n watersuiweringsprojek [...]
Alles gebeur met ’n rede, glo beursalumna Anieka Malan, wat nog nie teruggekyk het sedert sy Kaap toe getrek het om verder te gaan swot nie. Hierdie talentvolle 23-jarige het ook nog nie opgehou nie, [...]
Tweedejaar mediese student Joané Spies het ’n droom om eendag as pynspesialis te kan help om mense in pyn se lyding te versag. Tussendeur haar veeleisende studies by Tukkies is hierdie minsame uitblinker ook gekies [...]
In Graad 4 is Michelle Volschenk gediagnoseer met aandaggebreksindroom en die terapeut het haar ma aangeraai om haar na ’n spesiale skool te stuur waar sy met haar hande kan leer werk, omdat sy kwansuis [...]
Atterbury se nuwe alumniprogram beoog om huidige beursstudente in aanraking te bring met dié mense wat in die beginjare van die beursfonds in hulle skoene was, en vandag reeds hul plek volstaan in die arbeidsmark. [...]
Pieter Burger het in 2017 sy kwalifikasie in animasiekuns by die gesogte Vega-skool ontvang. Hy kon sy kardinale derdejaar suksesvol voltooi met die hulp van ’n Atterbury Trustbeurs, en was nie net ʼn uithaler student [...]