Nie op jou (varsge)bek geval nie…?
Afrikaans is so ’n dinamiese taal en dié van ons wat hom praat, sal weet dat daar gedurig nuwe woorde geskep word. Party is so eksoties dat dit mens ’n tydjie vat om uit te [...]
Afrikaans is so ’n dinamiese taal en dié van ons wat hom praat, sal weet dat daar gedurig nuwe woorde geskep word. Party is so eksoties dat dit mens ’n tydjie vat om uit te [...]
Dit is vir Atterbury ’n groot vreugde om terug te ploeg in die gemeenskap van Pretoria. Ons het ’n groot behoefte onder skole in Pretoria-Wes geidentifiseer, veral die Afrikaanse skole wat minimale staatsondersteuning ontvang. Laerskool [...]
Die leerders van Nuwe Hoop Skool is byna klaar met hul inskrywing vir die Cool Capital 2016 Hoërskoolkunskompetisie, wat deur Atterbury Trust geborg word. Net soos met die eerste biënnale wat in 2014 in Pretoria [...]
Liewe Gemeenskap Ons skool, Laerskool Die Krans, met die ondersteuning van Atterbury Trust, hou ‘n gholfdag om fondse in te samel om ons skool verder uit te brei. Die fondse sal aangewend word om verbouings [...]
Die Adopt Moreletaspruit Forum se kompetisie vir skole het gewys dat daar nog heelwat werk gedoen moet word om kinders en grootmense op te voed oor hoe belangrik dit is om die opvanggebiede van ons [...]
Vroeër vanjaar het ons berig oor hoe twee van Atterbury se beursalumni, susters Chrisna en Rolindi Devenish, ‘n groep behoeftige kinders van die NPO Vastfontein Community Transformation op ‘n seevakansie geneem het. Nou staan Vastfontein [...]
Bewustheid van water en hoe belangrik dit is vir mens, plant en dier se oorlewing, is ’n kwessie wat ons almal raak, en as dit kom by rivierstelsels is daar baie om te leer. Dit [...]
Die eerste skooldag kan baie intimiderend vir nuwe leerlinge wees. Vir die 145 Graad Eens van Laerskool Simon Bekker in Pretoria, was daar egter vanjaar baie opwinding toe die bekende rugbyspeler Bakkies Botha kom hand [...]
Atterbury is geweldig opgewonde om ‘n aandeelhouer te wees in die eiendom van Laerskool Die Krans, die hartsprojek van stigter en skoolhoof Janetta van NIekerk, wat passievol is oor haar roeping as toesighouer oor kindertjies [...]
Eens op ‘n tyd was Boereplaas ‘n gunsteling in Afrikaanse gesinne se speletjiekas, en toe het die gier oorgewaai en dit het in onbruik verval. Maar nou is dit terug, met ‘n pragtige nuwe baadjie, [...]