Wie is wie by Cool Capital?
Pretoria se tweejaarlikse guerrilla kuns-ekstravaganza is na twee aflewerings nog maar in sy kinderskoene as mens dit met ander biënnales in die wêreld vergelyk. En tog het dit reeds ’n enorme impak op die stad, [...]
Pretoria se tweejaarlikse guerrilla kuns-ekstravaganza is na twee aflewerings nog maar in sy kinderskoene as mens dit met ander biënnales in die wêreld vergelyk. En tog het dit reeds ’n enorme impak op die stad, [...]
Cool Capital was invited to exhibit the 2014 and 2016 Cool Capital catalogues at the Take Festival for Independent Art and Fashion Magazines in Vienna, Austria - an entirely alternative international exhibition with the focus [...]
https://youtu.be/aMtLVTX1EFw
Cool Capital is verby, maar die nalatenskap van Pretoria se guerrilla biënnale sal nog lank gevoel word by Prosperitus Sekondêre Skool in Eersterus. Dié behoeftige skool het min hulpbronne en die leerders het nie eens [...]
Cool Capital 2016 is pas verby en weer eens was Pretoria se eie guerrilla DIY biënnale ’n groot sukses. Ons gesels met projekkoördineerder Jana Kruger oor die hoogtepunte en die lesse wat geleer is. Hoe [...]
Amid the current violent protests, a group of high school learners from Pretoria made their voices heard in a different manner on Monday 31 October 2016. In a non-obtrusive pop-up intervention, the Art Department at [...]
Atterbury Trust is vanjaar weer die borg van die 2016 Cool Capital Biënnale se skolekunskompetisie. In die gees van die tema van die 2016 Cool Capital Biënnale, “Klein is Groot”, het die Afrikaanse Hoër Meisieskool [...]
Te midde van die landwye gewelddadige student-onrus, het ’n groep hoërskool-leerders van Pretoria hul stemme op Maandag 31 Oktober op ’n ander manier laat hoor. Die skool se kunsklas het die standbeelde van 55 “struggle”-helde [...]
Die leerders van Nuwe Hoop Skool is byna klaar met hul inskrywing vir die Cool Capital 2016 Hoërskoolkunskompetisie, wat deur Atterbury Trust geborg word. Net soos met die eerste biënnale wat in 2014 in Pretoria [...]
Om na die Venesiese Argitektuur Biennale genooi te word is soos om te hoor jy gaan Oscars toe, en om boonop gevra te word om Suid-Afrika te gaan verteenwoordig met jou uitstalling, voel soos om [...]