Nuwe tuiste vir die Pikanini’s
Opvoeding is een van die hartspunte van die Atterbury Trust, en behalwe vir ons beursprogram vir studente, probeer ons om ook ’n ogie te hou oor die behoeftige skole in ons omgewing. Dis wonderlik om [...]
Opvoeding is een van die hartspunte van die Atterbury Trust, en behalwe vir ons beursprogram vir studente, probeer ons om ook ’n ogie te hou oor die behoeftige skole in ons omgewing. Dis wonderlik om [...]
Kersfees is om die draai, en dis altyd een van Atterbury Trust se grootste vreugdes om die kleintjies van Beyers Bytjies kleuterskool te bederf met ’n Kerspartytjie. Ons hoor by skoolhoof Frances Delport hoe die feestelikheid afgeloop het, en vra vir die Bytjies self ’n paar Kersvrae…
Dit was Madiba se verjaardag en vanjaar was dit Booysens Beertjies kleuterskool in Booysens se beurt om deur Atterbury Trust bederf toe word. Op Donderdag 21 Julie het die Trust saam met GrootFM en Isa [...]
Die trane het gevloei toe ‘n bejaarde ná jare weer kon hoor, en Adéle Changuion was daar om die oomblik vir Maroela Media se webwerf vas te vang. “Nou kan ek vanaand 7de Laan luister,” [...]
Liewe Gemeenskap Ons skool, Laerskool Die Krans, met die ondersteuning van Atterbury Trust, hou ‘n gholfdag om fondse in te samel om ons skool verder uit te brei. Die fondse sal aangewend word om verbouings [...]
Vroeër vanjaar het ons berig oor hoe twee van Atterbury se beursalumni, susters Chrisna en Rolindi Devenish, ‘n groep behoeftige kinders van die NPO Vastfontein Community Transformation op ‘n seevakansie geneem het. Nou staan Vastfontein [...]
Die Manna vir die Boerekonsert wat verlede Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria plaasgevind het, was ‘n reusesukses wat bykans R2.5 miljoen ingesamel het in noodverligting vir Suid-Afrika se droogtegeteisterde boere. En asof die natuur [...]
Soms is daar ‘n vlietende oomblik in ‘n mens se lewe wat jy nooit gaan vergeet nie, skryf Zahn Hulme “Die afgelope Saterdag se drie-uur-lange Manna vir die Boere-konsert is afgesluit met ‘Stuur groete aan [...]
Op 7 April 2016 bied die Atterbury teater, Lynnwood Bridge Pretoria, ‘n fondsinsamelings konsert, met twee van Suid-Afrika se geliefste sangers; André Schwartz en Arina De Witt aan. Die Atterbury trust en Atterbury teater is [...]
Die spreekwoord sê, “It takes a village to raise a child.” So skryf Adéle Changuion op Maroela Media se webwerf oor die mense agter Echo jeugontwikkeling, wat landwyd kyk na kinders wat nie ander heenkome [...]