19 Februarie 19, 2018

JAN BLOHM Unplugged

By |2018-02-19T15:00:46+02:0019 Februarie, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op JAN BLOHM Unplugged

25 Februarie 2018, 17:00 - 18:30 R150 Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie. In 2002 het sy musiek begin aftrek kry en in 2004 het sy debuutalbum, Melkstraat Confessions, verskyn. [...]

2 Februarie 2, 2018

Waar ’n plaas sy skatte wegsteek… Versnit 2018

By |2018-02-02T08:00:55+02:002 Februarie, 2018|Kultuur, Musiek|Kommentare af op Waar ’n plaas sy skatte wegsteek… Versnit 2018

Versnit, die jaarlikse Januarie musiekkonsert in die Stellenbosse wynlande, is ’n hoogtepunt op Atterbury Trust se kalender.  Vanjaar was reeds die sewende jaar van hierdie uitmuntende musiekaand wat ten bate van die Trust by Jean [...]

22 Januarie 22, 2018

Hound Dog

By |2018-01-22T14:13:05+02:0022 Januarie, 2018|Musiek, Teater|Kommentare af op Hound Dog

31 Januarie 2018, 20:00 - 21:30 R100 Toe wel-bekroonde skrywer en vervaardiger Deon Opperman vir Matt gevra het om ’n vertoning te doen oor Elvis Presley se musiek, het Matt die geleendheid met albei hande [...]

Title

Go to Top