About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
19 Februarie 19, 2018

Manne

By |2018-02-19T14:56:27+02:0019 Februarie, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Manne

24 Februarie 2018, 15:00 - 16:00 R140 - R160 ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne… slegs vier keer terug. [...]

2 Februarie 2, 2018

Waar ’n plaas sy skatte wegsteek… Versnit 2018

By |2018-02-02T08:00:55+02:002 Februarie, 2018|Kultuur, Musiek|Kommentare af op Waar ’n plaas sy skatte wegsteek… Versnit 2018

Versnit, die jaarlikse Januarie musiekkonsert in die Stellenbosse wynlande, is ’n hoogtepunt op Atterbury Trust se kalender.  Vanjaar was reeds die sewende jaar van hierdie uitmuntende musiekaand wat ten bate van die Trust by Jean [...]

Title

Go to Top