Charl du Plessis Baroqueswing
27 Mei, 20:00 - 21:30 R230 Charl du Plessis is die eerste pianis te wêreld om op Tafelberg klavier te speel en op 27 Mei keer hy en sy trio terug na die Atterburyteater om [...]
27 Mei, 20:00 - 21:30 R230 Charl du Plessis is die eerste pianis te wêreld om op Tafelberg klavier te speel en op 27 Mei keer hy en sy trio terug na die Atterburyteater om [...]
25 Mei, 19:00 - 22:00 R140 Sheldon McCarthy bied met trots sy konsert: “Piano#17 ' op 25 Mei by die Atterbury Teater aan. Kom geniet 18 oorspronklike komposisies met ’n vermaaklike atmosfeer want met meeste Klavierkonserte word die [...]
Pretoria se tweejaarlikse guerrilla kuns-ekstravaganza is na twee aflewerings nog maar in sy kinderskoene as mens dit met ander biënnales in die wêreld vergelyk. En tog het dit reeds ’n enorme impak op die stad, [...]
Mikrokuns wat die wêreld vol reis en kreatiwiteit op speelse wyse uit die formele opset van ’n galery haal… dit was die inspirasie agter die Saadjies-projek, een van die Cool Capital biënnale se mees opwindende [...]
18 Mei, 20:00 - 21:30 19 Mei, 20:00 - 21:30 20 Mei, 15:00 - 16:30 20 Mei, 20:00 - 21:30 21 Mei, 15:00 - 16:30 R150 - R175 Burgemeester Genis is beswaard. Diep beswaard. Daar [...]
17 Mei, 20:00 - 21:30 R150 Eugene Khoza hervestig komedie in Pretoria en keer terug na die Atterbury Teater! Hierdie keer bring Eugene ’n onverwagse en snaakse draai met sy populêre vertoning OCD. Ook as [...]
15 Mei, 20:00 - 21:30 16 Mei, 20:00 - 21:30 R135 - R165 Dop, Retief Scholtz se teaterdebuut, is later vandeesmaand te sien in die Studio-teater in Montecasino in Fourways. Kosie Smit, vervaardiger van Kosie [...]
Christie Blaauw is 23 en besig met haar M.Med.Sc in hematologie, ’n studie van die bloed, by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein. Haar liefde vir navorsing en die tipiese baanbreker-gesindheid van ons Atterbury [...]
Cool Capital was invited to exhibit the 2014 and 2016 Cool Capital catalogues at the Take Festival for Independent Art and Fashion Magazines in Vienna, Austria - an entirely alternative international exhibition with the focus [...]
Nou kan Afrikaanse boekliefhebbers in die gemak van hul huis hul boekaankope doen met Varsgedruk, berig Maroela Media op hul webwerf. Om dit vir boekliefhebbers nou nóg makliker te maak om hul gunstelingboeke in die [...]