10 Augustus 10, 2016

Wynproe: Bartinney Wyne

By |2016-08-10T15:14:09+02:0010 Augustus, 2016|Teater|Kommentare af op Wynproe: Bartinney Wyne

Ons tweede laaste Kaas- en Wynaand vind plaas op 15 Augustus om 19:00 met Bartinney Wyne. “Bartinney is geleë op die dramatiese helling van Botmaskop langs die Helshoogte Pas wat oor die prentjiemooi Banhoek Vallei [...]

10 Augustus 10, 2016

Lag en Lewe

By |2016-08-10T15:10:29+02:0010 Augustus, 2016|Teater|Kommentare af op Lag en Lewe

BlouWillem vertel staaltjies van sy vele komiese rubrieke. Coenie de Villiers klets saam met BlouWillem oor sy ondervindinge tydens onderhoude met ‘n verskeidenheid mense. Anna Davel sing met haar klokhelder stem. Hierdie vorm deel van [...]

10 Augustus 10, 2016

Koors in kleur

By |2016-08-10T15:07:09+02:0010 Augustus, 2016|Teater|Kommentare af op Koors in kleur

Deon Meyer se nuwe boek “Koors” word bekendgestel. Elna van der Merwe gesels met Deon. Lize Beekman en Jaconell Mouton verskaf die musikale klanke. Hierdie vorm deel van die BoekeJolfees wat jaarliks in Pretoria gehou [...]

10 Augustus 10, 2016

Klassieke klanke

By |2016-08-10T15:03:04+02:0010 Augustus, 2016|Teater|Kommentare af op Klassieke klanke

Gisela de Villiers en Robert Brooks sing Schubert in Afrikaans. Philip de Vos se boek Prentjies by ‘n uitstalling word bespreek. Gisela de Villiers toonset ‘n paar van Philip se gedigte tot groot vreugde van [...]

10 Augustus 10, 2016

Kersfees in Augustus

By |2016-08-10T15:03:35+02:0010 Augustus, 2016|Teater|Kommentare af op Kersfees in Augustus

“Kersfees in Augustus” is 'n CD-vrystelling van oorspronklike Suid-Afrikaanse Kersmusiek. Daar wag ook lekker verrassings op die aand: Die kleredrag is Denim en Diamond. Daar gaan ‘n “Diamant-geskenk-trekking” wees! Anton Gericke maak elke aand ‘n [...]

10 Augustus 10, 2016

BoekBohaai 2016

By |2016-08-10T14:56:50+02:0010 Augustus, 2016|Teater|Kommentare af op BoekBohaai 2016

Die gaskunstenaars vir BoekBohaai 2016 is soos volg: Chris Chameleon, Erik Holm, Deborah Steinmar en Joshua na die Reën. Erik Holm sal ‘n voorlesing doen uit “Vlam in die sneeu” en ook dialoog uit die [...]

10 Augustus 10, 2016

Nuwe leeskringe vir ‘n sterker Afrikaans

By |2016-08-10T12:11:19+02:0010 Augustus, 2016|Kultuur|Kommentare af op Nuwe leeskringe vir ‘n sterker Afrikaans

Nuwe en jonger leeskringe is nodig om Afrikaanse leeskringe te laat voortleef, het Leana Lategan, hoofvakkundige van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), by vanjaar se ATKV Feesviering van Lees by die Vrystaat [...]

Title

Go to Top