Deon Meyer se nuwe boek “Koors” word bekendgestel. Elna van der Merwe gesels met Deon.
Lize Beekman en Jaconell Mouton verskaf die musikale klanke.
Hierdie vorm deel van die BoekeJolfees wat jaarliks in Pretoria gehou word.

19 Augustus, 20:0022:00

Atterburyteater