Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
1 September 2018, 20:00 - 21:30 2 September 2018, 16:00 - 17:30 R130 - R230 Charl du Plessis is sopas [...]
31 Augustus 2018, 19:00 - 20:30 R150 - R170 Daniel Conradie staan op die vooraand daarvan om ’n lewenslange droom te [...]
30 Augustus 2018, 19:30 - 21:30 R180 - R220 Franna Benadé bring sy musiekkonsert ‘Emmers vol note’ op 30 Augustus 2018 [...]
Mens gee jou ouderdom lelik weg as jy nostalgies raak oor desjare toe toneelgeselskappe gereeld deur Suid-Afrika getoer het [...]
22 Augustus 2018, 20:00 - 22:30 23 Augustus 2018, 20:00 - 22:30 24 Augustus 2018, 20:00 - 22:30 25 Augustus 2018, [...]
19 Augustus 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Ses Snare het hulle eerste konsert in Augustus 2008 gehou, byna op [...]
12 Augustus 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Die tyd is nou vir die kleurvolle spektrum om hande te vat [...]
10 Augustus 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R200 Kom geniet op 10 Augustus die tweede episode van die huldeblyk aan [...]
9 Augustus 2018, 9:00 - 12:00 9 Augustus 2018, 13:00 - 16:00 R260 Vrouedag vanjaar gaan behoorlik gevier word! ’n Dubbel-bederf wag [...]
8 Augustus 2018, 20:00 - 21:30 R120 Perskeblom Produksies bied aan, Shot at the night, A Tribute To The Killers. Hierdie [...]
5 Augustus 2018, 16:00 - 17:30 R160 - R180 In SOLO neem Danie Niehaus jou op ’n onvergeetlike reis deur sy [...]
3 Augustus 2018, 19:00 - 21:30 R150 Die vrystelling van die debut album in 2017 het die geleentheid geskep om om [...]