1 September 2018, 20:00 – 21:30
2 September 2018, 16:00 – 17:30

R130 – R230

Charl du Plessis is sopas met ’n tweede South African Music Award (SAMA) vereer en word gereken as een van Suid-Afrika se mees geliefde en gerespekteerde pianiste. In sy nuutste produksie, SHOW AND TELL, slaan Charl ’n nuwe koers in na die wêreld van sy eie musiek. Gehore kan uitsien na splinternuwe melodieë uit sy pen asook bekende musiek wat hy vir sy eie genot speel. SHOW AND TELL is ’n persoonlike speellys van beeldskone ballades, jazz-gunstelinge en tydlose klaviertreffers.

1 September 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater
2 September 2018, 16:00 – 17:30
Atterburyteater