Jaarlikse Velkanker inligtingsdag by die Atterburyteater
Die Velkanker Vereniging gaan op 1 Julie 2017 die derde jaarlikse Velkanker inligtingsdag by Atterburyteater in Pretoria aanbied.
Die Velkanker Vereniging gaan op 1 Julie 2017 die derde jaarlikse Velkanker inligtingsdag by Atterburyteater in Pretoria aanbied.
Triomfkliniek se nuwe vleuel is amper-amper reg om betrek te word, met die laaste afrondingswerk wat vandeesweek gedoen word, en nou span Atterbury en ons gewaardeerde mediavennoot GROOTfm saam om die tandarts-spreekkamer ook finaal reg [...]
Sedert die SA Vrouefederasie hulle harte oopgemaak het en nog ‘n deel van SAVF Margaretha Ackermann tehuis aan Triomf Kliniek beskikbaar gestel het, is daar omtrent planne gemaak en begin werskaf om die kliniek uit [...]
Dit was altyd vir Iris Roscher ’n hartsaak om pasiënte met deernis te behandel, veral diegene wat nie duur mediese dienste kon bekostig nie. Dit was tot ’n groot mate danksy haar dat die Triomfkliniek [...]
Die Triomfkliniek het sedert sy opening in 2014 ’n steunpilaar vir die behoeftige gemeenskap van Pretoria-Wes geword, waar pasiënte teen geen of min onkoste uitstekende mediese sorg kan ontvang. Danksy die SA Vrouefederasie wat die [...]
Skaars ’n jaar gelede is Dr Hannelie Groenewald se lewe brutaal verander toe haar man en kinders in hul huis in Afganistan deur ’n Taliban moordbende uitgewis is. Die familie het vir 12 jaar in [...]
Suster Adelene Boshoff is gewoond om stories van dankbaarheid te hoor van die mense van Danville. Die gemeenskap het in die afgelope jaar geleer om te steun op die Triomfkliniek, waar hulle mediese hulp kry [...]
Johrne van Huyssteen praat met die uitvoerende trustee van Atterbury Trust, Zahn Hulme. 25 Augustus 2015. https://youtu.be/IkGQFxRj0Mc?t=1s
Stef Bos kyk terug en vooruit na ’n musikale pad van 25 jaar. Dis ’n reis deur die lewe en die wêreld langs die liefde, die drome en die werklikheid. Sy stories en liedjies is [...]
Een goeie gebaar lei na ’n volgende, en dit is een van die mees bevredigende aspekte van die werk wat die Atterbury Trust doen. Soos die Trust se werksaamhede uitbrei, kry ons meer en meer [...]