Stef Bos kyk terug en vooruit na ’n musikale pad van 25 jaar. Dis ’n reis deur die lewe en die wêreld langs die liefde, die drome en die werklikheid. Sy stories en liedjies is soos foto’s van die reis.

Atterburyteater: 10 Augustus, 20:00 – 21:30