Manne
24 Februarie 2018, 15:00 - 16:00 R140 - R160 ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne… slegs vier keer terug. [...]
24 Februarie 2018, 15:00 - 16:00 R140 - R160 ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne… slegs vier keer terug. [...]
23 Februarie 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Na 4 jaar in die musiekbedryf sal die Blue Billy Folk Pop band Georgetown (met vele instrumente) hulle eerste vollengte album “The Dog Show” vrystel by Atterbury [...]
15 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 16 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 R220 - R240 Nataniël was nog nooit bekend vir die sing van liefdesliedjies nie. Hy sing oor die lewe, die dood, vreugde, oorlog, [...]
13 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 14 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 2018 is die begin van baie nuwe dinge. In “Jak de Priester – Die Nuwe Show”, bied hy ’n paar [...]
11 Februarie 2018, 17:00 - 18:30 R170 - R190 Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op ’n sentimentele reis oor dekades en deel met die gehoor al die groot gunstelinge wat die hart raak. 11 [...]
10 Februarie 2018, 18:30 - 20:30 R160 - R190 Die CH2 Kitaar Duo en die Montoya Spaanse Dansteater, is verheug om, na n uitverkoopte vertoning, terug te keer na vele versoeke van die publiek. Kitaarmeesters [...]
10 Februarie 2018, 10:00 - 12:00 R150 Mathys Roets besing die liefde deur die mooi woord en liriek van al die ou bekende liefdesliedjieskrywers, Piet van Wyk de Vries, Leonard Cohen, Niel Diamond, Lucas Maree [...]
6 Februarie 2018, 20:00 - 21:00 7 Februarie 2018, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Los Asseblief ’n Boodskap, ’n een-vrou stuk met Simoné Nortmann (Vir die voëls, Hotel) in die hoofrol, het hierdie jaar [...]
3 Februarie 2018, 20:00 - 22:00 R200 - R230 Prime Circle is oppad om in Duitsland, ’n reeds uitverkoopte reeks konserte te gaan aanbied met hulle nuwe Cd “If You Don’t You Never Will” na hulle [...]
31 Januarie 2018, 20:00 - 21:30 R100 Toe wel-bekroonde skrywer en vervaardiger Deon Opperman vir Matt gevra het om ’n vertoning te doen oor Elvis Presley se musiek, het Matt die geleendheid met albei hande [...]