Om pyn te kan verlig
Tweedejaar mediese student Joané Spies het ’n droom om eendag as pynspesialis te kan help om mense in pyn se lyding te versag. Tussendeur haar veeleisende studies by Tukkies is hierdie minsame uitblinker ook gekies [...]
Tweedejaar mediese student Joané Spies het ’n droom om eendag as pynspesialis te kan help om mense in pyn se lyding te versag. Tussendeur haar veeleisende studies by Tukkies is hierdie minsame uitblinker ook gekies [...]
In Graad 4 is Michelle Volschenk gediagnoseer met aandaggebreksindroom en die terapeut het haar ma aangeraai om haar na ’n spesiale skool te stuur waar sy met haar hande kan leer werk, omdat sy kwansuis [...]
Atterbury se nuwe alumniprogram beoog om huidige beursstudente in aanraking te bring met dié mense wat in die beginjare van die beursfonds in hulle skoene was, en vandag reeds hul plek volstaan in die arbeidsmark. [...]
Pieter Burger het in 2017 sy kwalifikasie in animasiekuns by die gesogte Vega-skool ontvang. Hy kon sy kardinale derdejaar suksesvol voltooi met die hulp van ’n Atterbury Trustbeurs, en was nie net ʼn uithaler student [...]
As jong student weet meeste van ons maar bitter min van finansiële beplanning, en kennershulp is nie altyd maklik bekombaar nie. Maar gelukkig het Atterbury ’n netwerk van kenners wat skrik vir niks – mense [...]
Die beursfonds wat Atterbury Trust administreer, is ’n lewenslyn vir baie jong slimkoppe wat geen ander manier het om tersiëre onderrig te bekostig nie. Bolandse nooientjie Levonia Isaacs kom uit ’n familie van ongeskoolde plaaswerkers [...]
Soos ons opbou na die 20ste herdenking van die aanvang van Atterbury Trust se beursprogram, het ons van ons eerste uitblinkers gaan opsoek, en kyk met verwondering na waar hulle hulle vandag bevind. Vandeesmaand gesels [...]
Toe die Atterbury Trust bykans 20 jaar gelede sy eerste beursstudente ingeneem het, het niemand ooit kon dink hoe ver die beursfonds se reikwydte mettertyd sou strek nie. Uitvoerende trustee Zahn Hulme vertel hoe wonderlik [...]
As mens dalk voel die toekoms van die land is bleek en grimmig, hoef jy nie verder as Atterbury se beursfamilie te kyk om weer van vooraf hoop te kry nie. Neem nou maar ‘n [...]
Een van die lekkerste aspekte van die Atterbury beursprogram is om te sien hoe ons studente goeie besluite vir hul eie toekoms maak, en te weet ons beurse bemagtig hulle om te kan fokus op [...]