Om ’n eie lewe te bou
Ons is soms stomgeslaan deur die stories wat jongmense wat voor ons beurspaneel kom sit, vertel. Ouers wat hul hulp aan hul kind onttrek en kontak verbreek omdat die kind ‘n eie lewe wil maak, [...]
Ons is soms stomgeslaan deur die stories wat jongmense wat voor ons beurspaneel kom sit, vertel. Ouers wat hul hulp aan hul kind onttrek en kontak verbreek omdat die kind ‘n eie lewe wil maak, [...]
Atterbury se beursstudente is beslis nie akademiese wrakke nie. Neem nou byvoorbeeld vir tweedejaar Pukkie Ruan Haasbroek – hy skitter in sy B Com Rek-klasse, maar het ook SA kleure in krieket en gaan eersdaags [...]
Een ding wat ons in al die jare met Atterbury Trust se beursfonds geleer het, is dat in ons land geweldig ryk aan talent is – jongmense wat, as hulle net die kans gegun word, [...]
Ek het nie altyd die "perfekte onderhoud" antwoord as mense my vra hoekom ek Bedryfsingenieurswese gaan swot het nie, maar my storie gee my net soveel meer sekerheid dat ek werklik in my roeping stap. [...]
Christie Blaauw is 23 en besig met haar M.Med.Sc in hematologie, ’n studie van die bloed, by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein. Haar liefde vir navorsing en die tipiese baanbreker-gesindheid van ons Atterbury [...]
Praat met enige Atterbury Trust beursstudent, en daar is ’n goeie kans dat jy verstom sal staan voor die goeie dade en groot harte van hierdie spesiale jongmense, wat dikwels sommer nog op universiteit al [...]
Vierdejaar BA Teaterproduksie-student Kanya Viljoen was van kleinsaf ‘n avontuurlustige, spitsvondige Eisteddfod-koningin, en nou hou hierdie Atterbury Trust-beurshouer boonop Afrikaans se vaandel hoog by die Engelstalige Universiteit van Kaapstad! Teken vir ons ‘n Kanya-prentjie… ʼn [...]
Vir Atterbury Trust is dit geweldig belangrik om benewens die finansiële hulp wat ons namens ons borge bestuur, vir elkeen van ons beursstudente soveel moontlik ondersteuning te gee sodat elkeen sy of haar heel beste [...]
Een aspek wat alle Atterburybeursstudente in gemeen het, is dat hulle wyer kyk as akademie, en almal besig is om hul ook voor te berei vir ’n lewe waar hulle diens kan lewer aan ander en ’n impak kan maak in hulle gemeenskap. Ons gesels met Oelof Stander.
Om met voormalige Atterbury beurshouer Tamaryn du Preez te gesels, is om te besef watter waardevolle hulpbron die volgende generasie is, en hoe belangrik dit is om sulke jongmense te identifiseer en te help om [...]