1 April 1, 2019

Smulpaap

By |2019-04-01T22:10:31+02:001 April, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Smulpaap

8 April 2019, 20:00 - 21:30 R150 – R170 Leon Gropp, voormalige lid van die instrumentale groep CH2, en Jannie du Toit, pionier van Afrikaanse musiek, bied op 8 April in die Atterburyteater ’n gesamentlike [...]

1 April 1, 2019

OPTOG! Romanz

By |2019-04-01T22:07:41+02:001 April, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op OPTOG! Romanz

7 April 2019, 15:00 - 16:30 R210 Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter. Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe ooit om Suid-Afrikaanse verhoë te betree. Ons stop gráág om die [...]

12 Maart 12, 2019

Sinatra and Me

By |2019-03-12T12:42:48+02:0012 Maart, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Sinatra and Me

20 Maart 2019, 20:00 - 21:30 26 Maart 2019, 20:00 - 21:30   R180 – R250 Die musiek van die legend Frank Sinatra word in 2019 na die verhoog  gebring deur die skouspelagtige Big Band internasionale [...]

12 Maart 12, 2019

OPTOG! Laurika Rauch

By |2019-03-12T12:26:38+02:0012 Maart, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op OPTOG! Laurika Rauch

18 Maart 2019, 20:00 - 21:30 19 Maart 2019, 20:00 - 21:30 R240 Alle Suid-Afrikaners ken die heimweë wat met Laurika Rauch se musiek gepaard gaan en daarom sit sy héél voor in ons bus! Vir Laurika is dit ‘n [...]

25 Februarie 25, 2019

Duet

By |2019-02-25T21:50:38+02:0025 Februarie, 2019|Musiek, Teater|Kommentare af op Duet

10 Maart 2019, 17:00 - 18:30 R170 - R190 Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op n sentimentele reis oor dekades en deel met die gehoor al hul groot gunstelinge wat die hart raak.   [...]

Go to Top