‘n Aand om te onthou
Dit was ‘n behaaglike aand van vermaak, ontspanning en bederf toe meer as 400 gaste van heinde en ver op 24 Januarie by Rust en Vrede landgoed in Stellenbosch saamgetrek het vir Versnit 2015. Die [...]
Dit was ‘n behaaglike aand van vermaak, ontspanning en bederf toe meer as 400 gaste van heinde en ver op 24 Januarie by Rust en Vrede landgoed in Stellenbosch saamgetrek het vir Versnit 2015. Die [...]
Is jy moeg vir al die stories oor die melodrama met die parlementsopening? Hier is ’n ander kykie: voor Prez Zuma se staatsrede het die nimlike aartspolitikus Tannie Evita Bezuidenhout saam met ‘n paar voorste [...]
Johan Badenhorst, veteraan reisiger van die Voetspore reeks, is ook die gereelde seremoniemeester by Atterbury se Versnit musiekfees. Ons vra vir Johan die 10 brandende vrae! Jy en Atterbury is ou vriende. Vertel ons daarvan? [...]
André Breet, ‘n eerstejaarmusiekstudent aan Tukkies, het skoonskip gemaak by vanjaar se Atterbury Nasionale Klavierkompetisie. Ons het met hom gesels oor sy liefde vir musiek. Eerstens, baie geluk! Jy het sommer ‘n klomp pryse ingesamel [...]
Die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014 openingsaand op 13 Oktober was asemrowend. Die algehele wenner van 2013, Lezanti van Sittert, het Camille Saint-Saëns se Klavierconcerto no 5 gespeel, onder begeleiding van die Johannesburgse Simfonie Orkes. Daarna was die [...]
1. Wat het die Atterbury kompetisie se eerste plek vir jou beteken? Dit gaan nie oor wen nie. Die standaard is baie hoog, so vir my is die wen van Atterbury se kompetisie net ‘n [...]
Die inskrywings het gesluit, die beoordelaars het die room van die melk afgeskep, en nou is dit tyd vir die ongeveer 40 hoopvolles wat gekeur is om te oefen dat die biesies bewe. Vir die [...]
… reik jou hande uit en help ‘n ander met minder as jy, gaan maak iemand bly want dan sal jy altyd saam kan sing as die musiek begin speel en dans in die Somer [...]
Die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie is van 14 tot 18 Oktober vir die derde keer in die Atterbury Teater aangebied en 37 deelnmers van al die uithoeke van die land het met 'n totale prysgeld van [...]