MOI by ATKV Redenaars 2023
Tatum Ferrier is een van MOI se beurshouers, en hierdie uitblinker is tans in Graad 11 aan Hoërskool Stellenbosch. Sy is ’n deelnemer aan ATKV Redenaars 2023 kompetisie, en het vandeesweek in Bellville Hoërskool [...]

MOI se beursprogram vir behoeftige bruin Afrikaanssprekende hoërskool-leerders is in sy vierde jaar, en die eerste matrieks sal in 2024 hul laaste skooljaar aanpak. MOI Programbestuurder Jenene Petersen deel die goeie nuus oor hoe [...]
Jenene Petersen het na baie jare die finansiële wêreld vaarwel toegeroep en haar aangesluit by die Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) as oorhoofse MOI-Programbestuurder. Sy vertel meer oor haar kleurryke paadjie na MOI toe. Hoe [...]
Die Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief (MOI) is in 2020 gestig met die oogmerk om bruin Afrikaanssprekende leerders wat leiereienskappe toon ’n hupstoot te gee wat hulle sal toelaat om hul volle potensiaal te bereik en [...]