Los Asseblief ‘n Boodskap
6 Februarie 2018, 20:00 - 21:00 7 Februarie 2018, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Los Asseblief ’n Boodskap, ’n een-vrou stuk met Simoné Nortmann (Vir die voëls, Hotel) in die hoofrol, het hierdie jaar [...]
6 Februarie 2018, 20:00 - 21:00 7 Februarie 2018, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Los Asseblief ’n Boodskap, ’n een-vrou stuk met Simoné Nortmann (Vir die voëls, Hotel) in die hoofrol, het hierdie jaar [...]
25 Januarie 2018, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Kom groet die eerste maand van 2018 met ’n aand vol lag en histeriese komedie, met drie Afrikaanse komediante uit drie generasies… saam op een verhoog! [...]
28 Januarie 2018, 17:00 - 18:00 R140 Mavis Kellerman, ’n weduwee wat haarself afgesluit het vir die wêreld, behalwe vir haar kommunikasie per e-pos met haar dogter, en haar weeklikse kerkdiens, ontvang eendag ’n uitnodiging [...]
12 Desember, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies… saam op een verhoog! Die eerste 3-in-1 vertoning was by die Atterburyteater in Mei 2016. Daarna het Casper, Schalk en Hannes [...]
6 Desember, 20:00 - 21:00 7 Desember, 20:00 - 21:00 8 Desember, 20:00 - 21:00 9 Desember, 20:00 - 21:00 10 Desember, 17:00 - 18:00 R220 - R240 ’n Feestelike aanbieding deur Nataniël. Hierdie is [...]
Twee jaar onder nuwe leierskap, en alle aanduidings is dat Aardklop op die regte spoor is, na ’n baie suksesvolle 2017 aflewering. Ons het met feesorganiseerder Alexa Strachan gesels oor die lesse wat sy geleer [...]
28 Oktober, 9:30 - 12:30 R30 - R60 Die VVOS, Plus50 en GrysKrag bied met trots die Finbond Mutual Bank Oupa en Ouma Bederftee aan. Ter viering van Internasionale Dag vir Ouer Persone op 1 [...]
20 Oktober, 19:00 - 21:00 21 Oktober, 10:00 - 12:00 21 Oktober, 14:30 - 16:30 R120 Pardoemsie is ’n jong hondjie wat altyd pardoems in die moeilikheid beland. Appeliefie besluit om wolf skaapwagter te maak [...]
5 Augustus, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Eendag lank, lank gelede het Rian van Heerden elke jaar ’n hoogs kontroversiële eenman produksie na die planke toe gebring. En toe? Wel, toe gaan maak hy [...]
21 Julie, 20:00 - 22:00 22 Julie, 15:00 - 17:00 22 Julie, 20:00 - 22:00 26 Julie, 10:00 - 12:00 27 Julie, 10:00 - 12:00 28 Julie, 10:00 - 12:00 28 Julie, 15:00 - 17:00 [...]