28 Oktober, 9:30 – 12:30

R30 – R60

Die VVOS, Plus50 en GrysKrag bied met trots die Finbond Mutual Bank Oupa en Ouma Bederftee aan. Ter viering van Internasionale Dag vir Ouer Persone op 1 Oktober, is die tema ‘Ek en my ouma en/of oupa’, en word kleuters en hul grootouers uitgenooi om saam te kuier by die Atterbury teater op 28 Oktober 2017. Dinge waarna uitgesien kan word op die dag is die prysuitdeling vir die Finbond Mutual Bank Kleuterkunskompetisie, die spreker Melodie de Jager wat gesels oor wat Oupa en Ouma kleinkinders k an bied in die 21e eeu en die nimlike Francois en Elizabeth Fourie as gaskunstenaars. Spesiale vermaak word vir die kleuters gereël. Sluit koffie of tee en ‘n versnapering in.

28 Oktober, 9:30 – 12:30 Atterburyteater