10 September 10, 2018

ESPAÑA 2018

By |2018-09-10T20:32:33+02:0010 September, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op ESPAÑA 2018

22 September 2018, 19:00 - 21:00 23 September 2018, 15:00 - 17:00 R160 - R190 Helena en Maria Lorca Montoya en hulle studente, professionele dansers,  asook gaskunstenaar Rosana Maya gaan hierdie energieke  Spaanse Dans  konsert [...]

23 April 23, 2018

NATANIËL GESELS

By |2018-04-23T17:22:47+02:0023 April, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op NATANIËL GESELS

5 Mei 2018, 11:00 - 12:15 R250 Vir byna 20 jaar tree Nataniël reeds as spreker op, hy word bespreek deur skole, universiteite, maatskappye, kerke, liefdadigheidsorganisasies en tydskrifte. Hy gesels met insig, deernis, humor en [...]

12 Maart 12, 2018

#SARIEFees: Drs. Ledivia & Rolene Strauss – Skoonheid binne en buite

By |2018-03-12T14:44:55+02:0012 Maart, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op #SARIEFees: Drs. Ledivia & Rolene Strauss – Skoonheid binne en buite

22 Maart 2018, 10:00 - 11:30 R250 Albei mediese dokters, albei mooi en boonop skoonsusters! Rolene en Ledivia span saam en plaas die kollig op holistiese gesondheid. Hulle sal gesels oor uiterlike én innerlike skoonheid, [...]

19 Februarie 19, 2018

Manne

By |2018-02-19T14:56:27+02:0019 Februarie, 2018|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Manne

24 Februarie 2018, 15:00 - 16:00 R140 - R160 ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne… slegs vier keer terug. [...]

Title

Go to Top