ESPAÑA 2018
22 September 2018, 19:00 - 21:00 23 September 2018, 15:00 - 17:00 R160 - R190 Helena en Maria Lorca Montoya en hulle studente, professionele dansers, asook gaskunstenaar Rosana Maya gaan hierdie energieke Spaanse Dans konsert [...]
22 September 2018, 19:00 - 21:00 23 September 2018, 15:00 - 17:00 R160 - R190 Helena en Maria Lorca Montoya en hulle studente, professionele dansers, asook gaskunstenaar Rosana Maya gaan hierdie energieke Spaanse Dans konsert [...]
7 Mei 2018, 19:00 - 20:30 R200 Nog ’n reeks van die Nataniël Tafel op KykNET is verby, maar gelukkig kom Nataniël weer hierdie jaar na die Atterbury Teater vir sy reeks Seisoenkombuise. Tydens hierdie [...]
5 Mei 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Stef Bos soek naar die KERN van alles. Hij weet hy gaan dit nooit nie vind nie, maar hy bly soek In woorde en songs gedigte [...]
5 Mei 2018, 11:00 - 12:15 R250 Vir byna 20 jaar tree Nataniël reeds as spreker op, hy word bespreek deur skole, universiteite, maatskappye, kerke, liefdadigheidsorganisasies en tydskrifte. Hy gesels met insig, deernis, humor en [...]
23 Maart 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Dié komediant keer terug na die Atterbury, waar hy ook laas jaar opgetree het. Die gehoor kan uitsien na Schalk op sy beste, in ’n vertoning [...]
22 Maart 2018, 10:00 - 11:30 R250 Albei mediese dokters, albei mooi en boonop skoonsusters! Rolene en Ledivia span saam en plaas die kollig op holistiese gesondheid. Hulle sal gesels oor uiterlike én innerlike skoonheid, [...]
21 Maart 2018, 11:00 - 12:30 R180 - R200 Chantel is SA se sjef van die jaar en eienaar van die bekende Mosaic-restaurant in Pretoria. Herman die kosredakteur van SARIE en SARIE KOS en ’n [...]
5 Maart 2018, 19:00 - 21:30 R200 Op 5 Maart, 2018 bied Johan Conradie weer by die Atterbury Teater ’n uiters visuele en informatiewe voorlegging aan oor die hoogtepunte van die 57ste Venisië Biënnale. Conradie, ’n [...]
24 Februarie 2018, 15:00 - 16:00 R140 - R160 ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne… slegs vier keer terug. [...]
15 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 16 Februarie 2018, 20:00 - 21:30 R220 - R240 Nataniël was nog nooit bekend vir die sing van liefdesliedjies nie. Hy sing oor die lewe, die dood, vreugde, oorlog, [...]