19 Desember 19, 2016

Hoe lyk jóú Afrikaans? Só lyk die groot wenners

By |2016-12-13T16:19:57+02:0019 Desember, 2016|Kultuur|Kommentare af op Hoe lyk jóú Afrikaans? Só lyk die groot wenners

Die wenners van die Hoe lyk jóú Afrikaans?-kompetisie is onlangs bekendgemaak, skryf Maroela Media op hulle webwerf Daar is geskep, gevorm, foto’s geneem, video’s gemaak, gesing en gedans, en dit was duidelik: in Suid-Afrika lyk [...]

14 Desember 14, 2016

Ysies vir Afrika

By |2017-01-26T16:50:17+02:0014 Desember, 2016|Kultuur|Kommentare af op Ysies vir Afrika

Atterbury geniet ons borgskapbetrokkenheid by Akademia se Sakeplankompetisie geweldig, want die sakestories van entrepreneurs wat inskryf is behoorlik ‘n inspirasie. Willie Hamman het vanjaar die toekenning vir die beste bestaande sakeplan gewen vir sy onderneming [...]

13 Desember 13, 2016

Kalenders samel geld in vir dokkie oor renosters

By |2016-12-13T16:17:47+02:0013 Desember, 2016|Kultuur|Kommentare af op Kalenders samel geld in vir dokkie oor renosters

Stroop, die belangrike dokumentêre rolprent oor Suid-Afrika se bedreigde renosters, stel vandeesmaand ʼn kalender vir 2017 bekend, skryf Maroela Media op hul webwerf. Maroela het met Bonné de Bod, bekroonde televisie-aanbieder en ster van Stroop, [...]

30 November 30, 2016

Oog op die trofee

By |2016-12-02T11:54:27+02:0030 November, 2016|Kultuur|Kommentare af op Oog op die trofee

Akademia se jaarlikse Sakeplankompetisie, waarby Atterbury betrokke is as borg, identifiseer ster-entrepreneurs met belowende ondernemings wat groeipotensiaal het. Vanjaar se wenner van die beste sakeplan vir ‘n nuwe onderneming is Elize Roux van Sequel Taxidermy in Vanderbijlpark, Ons het met hierdie passievolle sakevrou gesels oor haar buitengewone dagtaak.

2 November 2, 2016

Meisieshoër maak ’n “kwilt” van portrette vir Cool Capital

By |2016-11-03T09:29:19+02:002 November, 2016|Cool Capital, Kultuur|Kommentare af op Meisieshoër maak ’n “kwilt” van portrette vir Cool Capital

Atterbury Trust is vanjaar weer die borg van die 2016 Cool Capital Biënnale se skolekunskompetisie. In die gees van die tema van die 2016 Cool Capital Biënnale, “Klein is Groot”, het die Afrikaanse Hoër Meisieskool [...]

Title

Go to Top