Daar is gePronk op Aardklop!
Aardklop is vir nog ’n jaar verby, en die jeug-platform Pronk Podium wat deur Atterbury Trust geborg is, het vir die jong deelnemers ‘n wonderlike ervaring gegee. Ons het gesels met een van die feeskoördineerders, [...]
Aardklop is vir nog ’n jaar verby, en die jeug-platform Pronk Podium wat deur Atterbury Trust geborg is, het vir die jong deelnemers ‘n wonderlike ervaring gegee. Ons het gesels met een van die feeskoördineerders, [...]
As ons almal met welwillendheid – ordentlik – leef en die goeie ondersteun in ons onmiddellike invloedsfeer sal alles stukke beter gaan in die land, skryf Jan-Jan Joubert op Maroela Media se webwerf. Dis nou [...]
Die inhoud van die ontslape letterkunde-legende PG du Plessis se studeerkamer is onlangs aan die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein geskenk. Ilze Nieuwoudt het met sy weduwee en ander vriende oor [...]
Coenie de Villiers en Deon Meyer se unieke vertoning Karoo-Suite, ’n liefdeslied aan die Karoo, het reeds diep spore in baie Afrikaanse harte getrap. Toe die idee gebore is om ’n gedenk-koffietafelboek saam te stel [...]
Aardklop sit nie sommer agteroor of raak ouderweds nie, nee nie sommer nie. Hierdie jaar stel ons met trots ons spiksplinternuwe selffoontoep bekend. Die toepassing gee jou toegang tot 'n interaktiewe feesprogram en lewendige resensies [...]
Die land se beste skrywers, digters en dramaturge is onlangs by die ATKV se Woordveertjies-toekenningsgeleentheid in Stellenbosch vereer, berig Maroela Media op hul webwerf. Dit is die elfde keer dat die ATKV-Woordveertjies aangebied is en [...]
Duskant Okahandja is daar ’n klipkoppie met ’n gat, en die gat het ’n storie. Koos Greeff het die einste storie gaan opspoor en vertel hom op Maroela Media se webwerf… Soos mens deur Okahandja [...]
Net-net oor ’n maand is dit weer tyd vir Aardklop - amptelik Suid-Afrika se gunsteling kunstefees, met ’n kykNET Fiësta-toekenning om dit te bewys! Jongmense en kultuur lê Atterbury Trust baie na aan die hart, [...]
Amper 12 000 gebruikers op die VivA webwerf, meer as 40 400 mense wat die VivA app afgelaai het… VivA het vir duisende mense verander hoe hulle omgaan met taalnavrae. Ons het met bestuurshoof Marlie [...]
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) wat onder meer deur sy webwerf en die nuttige ViVa-app Aanlyn gratis toegang tot woordeboeke bied, het sy databasis onlangs beduidend uitgebrei, skryf Maroela Media op sy webwerf. Dit [...]