19 Desember 19, 2018

Wikipedia-kompetisie: Onderwyser, verdubbel so een maand se salaris!

By |2018-12-19T11:26:33+02:0019 Desember, 2018|Afrikaans|Kommentare af op Wikipedia-kompetisie: Onderwyser, verdubbel so een maand se salaris!

Onderwysers kan nou met hul vaardigheid en kennis deur Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek die kans staan om een maand se salaris te verdubbel. Wanneer mens iets op die internet soek, is die kans [...]

7 November 7, 2018

Betraande grond

By |2018-11-05T16:10:23+02:007 November, 2018|Afrikaans|Kommentare af op Betraande grond

Wat gebeur as ’n “onteiende” boer weer gaan besoek aflê op sy familieplaas? Nié wat jy dalk sal verwag nie, skryf Herman Toerien op Maroela Media. Namate die omgewing om ons bekender word, word die [...]

6 November 6, 2018

Rolspelers in Afrikaans vereer

By |2018-11-05T16:02:16+02:006 November, 2018|Afrikaans|Kommentare af op Rolspelers in Afrikaans vereer

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het onlangs sy jaarlikse Prestige-aand gehou, wat uitsonderlike kultuurprestasies in die Afrikaanse taal vereer, berig Maroela Media. Die Prestige-aand word beskou as die hoogtepunt van dié organisasie se jaarlikse [...]

24 Oktober 24, 2018

Gent 2018: internasionale brandpunt van Afrikaans

By |2018-10-24T15:51:18+02:0024 Oktober, 2018|Afrikaans, Mediavrystelling|Kommentare af op Gent 2018: internasionale brandpunt van Afrikaans

Die afgelope vyf jaar al, gewoonlik in Oktober, bied die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die Studie van Suid-Afrika, in die mooie Gent, in België, ’n kollokwium aan oor Afrikaans. Vanjaar se lesings en gesprekke [...]

Title

Go to Top