About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
30 Oktober 30, 2017

Season Celebrations!

By |2017-10-30T15:31:20+02:0030 Oktober, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Season Celebrations!

12 November, 15:00 - 17:00 R150 - R180 Season Celebrations is ’n feestelike en vreugdevolle samekoms van sangers met gunsteling-duette uit verskeie operas, soos La Traviata, Rigoletto, Die Pêrelvissers en Lakme. Bekende sangers wat optree [...]

30 Oktober 30, 2017

Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite met orkes

By |2017-10-30T15:32:38+02:0030 Oktober, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite met orkes

8 November, 20:00 - 21:30 9 November, 17:30 - 19:00 9 November, 20:30 - 22:00 R170 - R190 Hierdie vertoning bestaan uit ’n eerste gedeelte waarin Coenie en sy orkes (Jaconell Mouton: klawers en regisseur; [...]

24 Oktober 24, 2017

Drie van die Bestes

By |2017-10-24T19:59:47+02:0024 Oktober, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Drie van die Bestes

5 November, 16:00 - 17:30 R180 - R200 Die "Drie van die Bestes" naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore [...]

16 Oktober 16, 2017

Anna Davel in Konsert

By |2017-10-16T18:02:49+02:0016 Oktober, 2017|Musiek, Teater|Kommentare af op Anna Davel in Konsert

28 Oktober, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Kom geniet musiekhoogtepunte met ’n verskeidenheid so reg in Anna se styl; ’n Program saamgestel uit gunsteling songs van haar repertoire, soos ‘Die gypsy in jou oë’, [...]

Title

Go to Top